Wednesday, April 4, 2012

Gebiedskamp

Tydens die April skoolvakansie woon van die Koedoes die twee gebiedskampe, Hoƫveld en Jakaranda, by en voltooi die Spoorkennis en Handwerk spesialisasies.

By spoorkennis het hulle geleer van dierespore, hoe om 'n spoor in die veld te volg, bekruiping en nog vele meer pret.











Buiten die kursus bywoning was daar ook kampvuurkonsert, veldfliek, waterkaskenades en nog vele meer pret dinge.